Gemeente leraar

Ds Daniël & Samantha Grové
Daniël is nou al 8 jaar by El Shammah Gemeente, waar hy die eerste 2 jaar as Hulp Leraar gedien het en nou ons Hoof Leraar.

Daniël en Samantha is op 26 Oktober 2019 getroud. Ons is waarlik geseënd met hulle wat ons lei.

WhatsApp Image 2025-08-15 at 12.01.15_feeff5a9
WhatsApp Image 2025-08-07 at 13.39.06_c64084ab
Kontak ons
+2716 933 0631
Gemeente Koerant

2024

Week program:
'n Veilige plek waar jy jouself kan wees en jou identiteit in Jesus Christus kan ontdek. Hier is waar jy tuis gaan voel.
Sondae Erediens om 09:00 - 10:00
Kom geniet 'n koppie koffie voor die tyd en ontmoet ons leraar en wees deel van 'n familie.
Sondae Kinders vir Christus om 09:00 - 10:00
Gr. R - 7 in Klein Saal, Jeug in hul eie saal.
Sondae Velocity Jeug om 14:00 - 17:00
Gr. 7 - 12
Dinsdae Jongvolwassenes om 18:30 - 20:00
Sel word by huise gehou en skuif rond elke week. 

Kontak Kerk Kantoor.

Woensdae Selgroep om 18:00 - 19:00
Word in Kerk Saal gehou.
Woensdae Ondersteuningsgroep om 10:00 - 12:00
Gaan u deur moeilike tye en het ondersteuning nodig, kom besoek ons in die Saal.
Donderdae Leer, Groei en Doen om 10:00 - 11:00
Dames Selgroep in die Saal.
Saterdae Mannebediening om 08:00 - 09:00
Word in Saal gehou.
Teken in by ons gemeente se WhatsApp Community Groep
whatsapp
Kliek hier om in te teken
Woman using a