Gemeente leraar
Ds Daniël & Samantha Grové
Daniël is nou al 8 jaar by El Shammah Gemeente, waar hy die eerste 2 jaar as Hulp Leraar gedien het en nou ons Hoof Leraar.
Daniël en Samantha is op 26 Oktober 2019 getroud. Ons is waarlik geseënd met hulle wat ons lei.
Gemeente is 75 JAAR oud
Ons GEMEENTE het op 2 November 2025 ons 75ste verjaarsdag gevier.
Diens het om 09:00 begin en dan na die afloop van diens het ons lekker gekuier en gebraai soos 'n groot FAMILIE.
U is welkom om na die DAG se FOTOS te kyk wat geneem was gedurende die dag. Kliek op die onderstaande KNOPPIE.
Kontak ons
+2716 933 0631
Gemeente Koerant
2024
Week program:
'n Veilige plek waar jy jouself kan wees en jou identiteit in Jesus Christus kan ontdek. Hier is waar jy tuis gaan voel.
Teken in by ons gemeente se WhatsApp Community Groep










































